Luna Leer Bollemakiesie Inkleurboek

R50,00

Category:

Description

Hierdie inkleurboek is gebaseer op die kinderboek
Luna leer bollemakiesie.
Geniet die prente van Luna, Gregory en Theodore terwyl jy hulle avonture met jou eie kleure laat lewe.
’n Prettige inkleuravontuur oor vriendskap, moed en die vreugde om iets nuuts te leer!