Luna leer Bollemakiesie
R135,00
Rol saam met Luna op ’n vrolike avontuur!
Wanneer Luna besluit om ’n bollemakiesie te leer, ontdek sy gou dat nuwe dinge geduld en oefening verg.
Met Gregory en Theodore aan haar sy leer sy om veilig te speel, aan te hou probeer en haar vriende te help.
’n Kleurvolle verhaal oor vriendskap, moed en die vreugde om iets nuuts te leer!
Description
Rol saam met Luna op ’n vrolike avontuur!
Wanneer Luna besluit om ’n bollemakiesie te leer, ontdek sy gou dat nuwe dinge geduld en oefening verg.
Met Gregory en Theodore aan haar sy leer sy om veilig te speel, aan te hou probeer en haar vriende te help.
’n Kleurvolle verhaal oor vriendskap, moed en die vreugde om iets nuuts te leer!Luna leer Bollemakiesie



